Tuis Blad Die Klub Kompetisies Nuus Gallery Ruil of Koop 19de Putjie Kontak Ons

ALBATROS HELDERBERG GHOLFKLUB

Albatros Helderberg is ‘n eksklusiewe gholfklub waarvan lidmaadskap slegs bekom kan word deur uitnodiging en goedkeuring van sy bestuur.

Albatros Helderberg het sy onstaan gehad op 26 Augustus 2009, waartydens die volgende doelstellings en visie vir  Albatros Helderberg Gholfklub voorgestel en aanvaar is.


Albatros Helderberg stel hom ten doel om:


1. Afrikaans sprekende gholf spelers (mans, dames en juniors) van die Helderbergstreek en omgewing die geleentheid te bied om op 'n gereëlde basis aan onderlinge kompetisie deel te neem en daardeur die spel onder Afrikaans sprekendes te bevorder,


2. Om sosiale verkeer tussen die lede van die klub te bevorder


3. Gholf as ‘n sport soort te bevorder, nie net onder voorheen benadeelde spelers, maar ook alle spelers van ras en kleur


Albatros Helderberg is dan ook geaffilieër by die federasie van Albatros Gholfklubs van Suid Afrika (FAGSA).


BORGE

Opkomende Kompetisies

Volgende kompetisie is op 20 September 2014 by Arabella Gholfklub
Lede Teken In


20 September 2014 - Arabella

19 Oktober 2014 - Erinvale

16 November 2014 - Paarl

6 Desember 2014 - Somerset Wes